Ibis Self-Catering Accommodation
Ibis Self-Catering Accommodation | Harrismith Self Catering Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (89)
Ibis Self-Catering Accommodation is situated halfway between Gauteng and the Natal coast and is an ideal overnight stay for the businessman, traveller, tourist or a family of 4.
Ibis1 consists of 1 bedroom with twin beds , bathroom with shower, open-plan living room with 2 sleeper couches, a fully equipped kitchen and a private garden with braai facility. This unit can sleep up to 3 adults and 1 child. There are features such as full DStv, Wi-Fi and safe parking.
Ibis2 are very stylish bachelor unit and consist of a bedroom with twin beds , bathroom, fully equipped kitchenette without stove, full DStv, Wi-Fi and secured parking.
Linen and towels are supplied for both units.
Ibis1 consists of 1 bedroom with twin beds , bathroom with shower, open-plan living room with 2 sleeper couches, a fully equipped kitchen and a private garden with braai facility. This unit can sleep up to 3 adults and 1 child. There are features such as full DStv, Wi-Fi and safe parking.
Ibis2 are very stylish bachelor unit and consist of a bedroom with twin beds , bathroom, fully equipped kitchenette without stove, full DStv, Wi-Fi and secured parking.
Linen and towels are supplied for both units.
Ibis2
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Two single- or 3/4-beds
- Priced From : R500 per person
- Capacity : 2
This unit can accommodate 2 guests and comes equipped with 2 single beds, an en-suite bathroom fitted with a shower, Wi-Fi, and a kitchenette fitted with a fridge and microwave.
Ibis1
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Two single- or 3/4-beds
- Priced From : R600 per person
- Capacity : 4
This unit can accommodate 4 guests and comes equipped with 2 single beds and 2 single sleeper couches. Other in-room facilities include an en-suite bathroom fitted with a shower, lounge area, and a kitchenette fitted with a fridge, microwave, stove, and oven.
Local area description
Aangenaam en goeie waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mariaan made feel very welcome.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ‘n impulsiewe oorslaap en die gasvrou het baie vinnig gereageer om te sê ons kan kom oorslaap. Alles was reg en ons het heerlik oorgeslaap. Sal beslis aanbeveel vir ander.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mariaan was the best, she is friendly and helpful, always full of smiles.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Elektriese komberse ‘n bonus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
There was a power failure. The hosts did all they could to assist with a generator for a period of time.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
A good night stayover, will recommend it to family and friends.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons is vriendelik ontvang deur Mariaan. Dit was skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Mariaan het uit haar pad gegaan om ons te help toe daar geen elektrisiteit in die dorp was nie. Baie dankie, Mariaan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die oggend voor ons vertrek het, het die eienares van die gastehuis al vir ons ‘n boodskap gestuur om ons te herinner. Ons is met ope arms verwelkom in ‘n baie netjiese en skoon huisie met alles wat mens nodig het. Parkering was baie veilig. Baie dankie vir die elektriese kombersies in die hoofslaapkamer en die heerlike beskuit!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelike ontvang, alles was reg toe ons arriveer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was regtig ‘n baie netjiese plek. Sal vir seker weer daar bespreek in die toekoms en hopelik bietjie langer kan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelik en hulpvaardig met inboek en uitboek!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het net ‘n aand spandeer op pad na Durban. Die bure is ongelukkig is effe raserig en het reg langs ons kamer gekuier tot laat nag. Die huisies was netjies en skoon. Ons was vars vir die roete die volgende dag! Dankie julle.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was perfek! Dankie, Mariaan, jy is ‘n gasvrou-duisend! Jou plekkie is pragtig!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Pragtige plekkie, baie netjies met klein ekstratjies wat wys daar is moeite gedoen met die inrig van die plekkie. Heerlik geslaap. Was ook baie maklik om te kry naby die N3.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beveel Ibis sonder twyfel aan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Arrived at the location and was pleasantly surprised at the value I received for very little money.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Adres was maklik bekombaar en als was in plek soos gereël. Baie gemaklike eenheid met als wat benodig word.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons kan dit aanbeveel om daar te oornag. Net wat mens nodig het. Skoon, netjies en veilig.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal weer van hierdie akkommodasie gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly by Ibis, dis ‘n baie mooi, netjiese, skoon eenheid. En die eienaar Mariaan is baie gasvry. Sal enige iemand aanbeveel om daar te oornag. Met vars melk vir koffie en ‘n lekker stuk beskuit met komplimente van Mariaan was ons reg om die volgende oggend weer die lang pad aan te durf.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons woning het die mooiste dekor en die detail was pragtig. Sal definitief weer daar bly. Dankie vir die lekker bly by julle. Alles wat jy nodig het. Woning was baie veilig. Ons as rokers kon heerlik buite sit en kuier tot laat. Die detail in alles was pragtig en dis vriendelike, gasvrye mense. Hulle het selfs ‘n Kersboodskap opgesit en ‘n kersboom ─ so besonders. Was regtig ‘n aangename verrassing om so ‘n pragtige plekkie te kry vir die prys wat ons betaal ─ waarde vir jou geld. Dankie baie en ons sal beslis weer by julle bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Weereens lekker oornag en als wat nodig is. Eienaars vriendelik en behulpsaam. Selfs met Eskom se streke was dit nog steeds lekker en eienaars het ook generator. Dankie julle. Sien gou weer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
See rating.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en in ‘n veilige omgewing. Aan al my behoeftes voldoen.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ‘n aangename verrassing gewees! Baie skoon en netjies. Ons gas was baie beïndruk en het haar verblyf terdeë geniet. Sy het baie veilig gevoel. Kan dit ten sterkste aanbeveel!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gekuier en gesels met die eienaar. Aangename verblyf en genotvol.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mariaan is a perfect hostess. The cottage was well-fitted out with everything that we needed. Everything ─ the furniture, decor and everything provided in the kitchen was of a very high standard and excellent quality. The cottage was spotlessly clean. With our own private garden and secure parking for my vehicle, we were extremely happy that we had selected to stay at Ibis. We would definitely stay there again and recommend Ibis to anyone who would be looking for self-catering cottage in Harrismith.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Op die webwerf was daar ‘n opsie vir 2 enkelbeddens of een dubbelbed. Ek het die dubbelbed opsie gekies, maar by aankoms vasgestel dat hierdie opsie nie deurgegee was nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The hostess is very friendly and helpful. The unit, Ibis 2 was compact but had everything we might need. We wouldn’t hesitate to stay there again if we are in Harrismith.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was bo verwagting, ek sal definitief mense aanbeveel om daar te oornag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek het alles wat nodig is vir ‘n kort verblyf.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Daar is moeite gedoen om die plekkie mooi en prakties te maak. Dis ‘n heerlike oornagplek, weg van lawaai af, maar steeds naby die snelweg.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kamer is baie klein, maar ons het regtig net ‘n oornagkamer gesoek. Ons het 10 ingeboek en is 3 uur die volgende oggend uit. Vir ons was dit voldoende. Effe duur vir slegs ‘n oornagkamer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons oornagverblyf was baie aangenaam!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was in ons noppies toe ons laataand in ‘n netjiese en skoon plekkie instap met alles wat nodig is. Die vertrek was spesiaal vir ons herrangskik om ‘n dubbelbed te voorsien, en die verwarmer was reeds aangeskakel om die vertrek op die koue aand op te warm. Die elektriese komberse op die beddens was ‘n addisionele bonus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was aangenaam om halfpad terug Gauteng toe te kon oornag by die klein oase! Die gasvrou het vroegtydig kontak gemaak om te bevestig ons is op pad. Daar was iemand tuis om vir ons oop te sluit en welkom te heet. Dit is gerieflik naby aan die snelweg (sonder om gepla te word deur verbygaande verkeer). Die eenhede is skoon, goed ingerig en daar kort niks om die oorslaap so gerieflik moontlik te maak nie! Het heerlik warm geslaap en sal vir seker weer daar oornag wanneer ons afgaan berge toe!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We noticed Ibis 1 is a bigger option if you want to stay longer. The hostess was very friendly and helpful and made us feel at home.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vriendelike ontvangs, baie netjiese oornagplekkie met alles wat jy sou benodig, insluitende veilige parkering. Baie dankie, sal julle beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Oorgeslaap op pad na volgende dorp. Baie lekker geslaap, mooi skoon en netjies. Sal vir seker weer hier kom slaap!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Van die ontvangs tot die vertrek was alles 100%. Dankie vir julle gasvryheid en dat julle die plekkie beskikbaar stel aan reisigers. Ons sal graag weer in die toekoms hier wil oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Plek is klein, kompak en het alles wat jy nodig het vir oornag. Gasheer en gasvrou uiters bekwaam en laat jou tuis voel. Uitstekende waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n ongelooflike, netjiese plekkie gewees. Het alles wat ‘n mens nodig het vir ‘n aand se oorslaap. Mariaan was baie tegemoedkomend, vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is ‘n baie netjiese plek om te oornag.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die naambord was goed vertoon, kon maklik die plek kry. Die vertrekkie is effe beknop, maar vir slegs oornag, is dit perfek. Beddens is gemaklik en badkamer goed. Die eienaar was so gaaf om die inhoud van ons koelhouer in haar huis se vrieskas te stoor.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelik ontvang. Met aankoms, die algehele voorkoms is asemrowend netjies. Die uitleg van die oornagwoonstel is uitstekkend, goed uitgedink! Die badkamer, die kamer, die ingang tot die twee vertrekke: vyf uit vyf vir oorspronklikheid. Daar is twee plakkers as waarskuwing van hoër vloervlakke, Mind Your Step. Ibis 1 het tot sy eie privaat afgeskorte tuintjie met ‘n braai en ‘n klein tafel met twee stoele, uitstekend! Daar is nie genoeg woorde om die ervaring te kan beskryf nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker gebly en goeie diens.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie vir julle wonderlike gasvryheid en die pragtige eenhede waarin ons kon oornag het! Julle is tops!!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Too many little steps to toilet, bedroom and bathroom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien gradering.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Friendly hosts, clean and comfortable place to overnight. It is a place I would use again if I am passing by.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ‘n absolute wonderlike tyd by Ibis. Almal is vriendelik en baie behulpsaam, ons waardeer baie alles wat Ibis vir ons gedoen het. Ibis is ons home away from home.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
‘n Lekker plek om te rus ná ‘n lang reis op die pad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Enjoyed our stay. Great service, excellent.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en die gasvrou baie vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie vir vriendelike ontvangs so laat in die aand. Die plekkie is baie netjies en het goed gerus voor ons weer die volgende oggend vroeg vertrek het na die kus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitstekend en baie netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dis bekostigbaar, met vriendelike ontvangs en diens, en absoluut netjies!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het baie lekker gebly. Die huisie was netjies en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mariaan het werklik moeite gedoen met die selfsorgwoonstel. Ons is vriendelik en hartlik verwelkom. Dit is heerlik om in ‘n skoon, netjiese plek in te stap na ‘n lang en vermoeiende rit.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek is baie mooi netjies, skoon en gerieflik. Ons kan dit beslis aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The unit is beautifully equipped with care and lovely furniture. Safe parking, in a quiet neighbourhood. Highly recommended. Very friendly and helpful owners, Johan and Mariaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kamer was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar. Mense is baie vriendelik, en laat jou tuis voel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Daar is geen tekortkoming. Vriendelike ontvangs. Dankie Johan en Mariaan. Skoon en netjiese verblyf. Sal weer daar tuisgaan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie baie gasvry en doen die moeite om jou welkom te heet en welkom te laat voel. Goed ingerig. Sommer tuis gevoel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie aangename, skoon oorslaapplek, binne bereik van restaurante. Terselfdertyd in veilige deel van Harrimith.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het die verblyf by Ibis as uitstekend ervaar en werklik waarde vir geld. Die eienaars is ook werklik vriendelike en gawe mense.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wonderlike ervaring om te kon rus na ‘n lang reis.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
IBIS verskaf alles wat ‘n moeë reisger verlang. Dit is smaakvol en baie netjies en heeltemal privaat. Die beddens slaap heerlik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was baie aangenaam, eienaars is gasvry, die plek is skoon, netjies en bekostigbaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lekker warm geslaap in die koue Harrismith. Ons het na 20:00 ingeboek, maar Mariaan Potgieter was baie vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid was lekker warm toe ons daar aankom. Ons het elektriese komberse op ons beddens gehad en lekker warm kombersies op die bed. Ons sal vir seker net by Ibis oorslaap op ons reis na die Suidkus. Baie dankie vir al die moeite om vir ons ‘n gerieflike warm bed te gee vir oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mariaan het selfs voor aankoms al kennis gemaak, en ons klaar welkom laat voel. Die persoonlike toewyding en baie netjiese akkommodasie is aan te bevele. Die huislike atmosfeer en gasvryheid waarmee ons ontvang is, is eg Afrikaans. Ons kan enigeen aanbeveel na Ibis, die verblyf was beslis uitstekend.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek en my vrou en tiener dogter het een aand oorgeslaap. Mariaan en Johan het ons met ope arms en gasvryheid ontvang.. Die eenheid is skoon en alle toebehore is daar vir selfsorg. Ek sal seer sekerlik weer van hulle gebruik maak. Weereens dankie aan Mariaan en Johan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het ons aand hier geniet; lekker gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie vriendelike ontvangs!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Caring Host. Lovely accommodation. Very Comfortable. Clean and Neat. All you could ask for. Will stay here again.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kan met blymoedigheid aanbeveel. Hoop om weer van Ibis se diens in die toekoms gebruik te maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Heerlik gebly, gasvry, skoon, net die ding!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en skoon. Eienaar baie gasvry.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I loved the stay at Ibis. It was clean and comfy. I will definitely recommend to anybody. Thanks Mariaan!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die eienaars gaan die ekstra myl sonder om opdringerig te wees. Hulle is baie tegemoetkomend. Die perseel baie goed versorg.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Verskriklike netjiese plekkie, veral as jy slaapplek soek wat naby besienswaardighede is, soos die Golden Gate nie ver daarvandaan nie. ‘n Moet sien vir reisigers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie vir goeie ontvangs en plantjies deel. Ons tuin gaan mooi pronk.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aan te bevelen voor andere gasten.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjies en lekker rustig met vriendelike eienaars.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar is baie gasvry, vriendelik en akkommoderend! Netjies, skoon en gerieflike verblyf. Uitstekende plek om te oornag!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gasvry en vriendelik! Fantastiese plek om te oornag!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Wat ‘n ondervinding! Is warm verwelkom, so lekker met eienaars gesels en so kom dit dat ons genooi word om saam hulle te braai! Ek wil weereens baie dankie se vir ‘n heerlike aand en ‘n netjiese skoon slaapplek! Gaan aanbeveel vir al my vriende!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Daar is nie baie om te doen vir die hele gesin nie. Ek dink dat die plekkie ideaal is vir sakereisigers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Secure Parking
- Free Wifi
- Babysitting By Arrangement
- Braai Area
- Kitchen Facilities
- No Smoking Indoors
- Satellite TV
- Self Catering
- Free Wifi
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Fly Fishing
- Fishing
- Bass Fishing
- Bird Watching
- Cycling
- Mountain Biking
- Secure Parking
- Behind Remote Gate