Mountainview Inn
Mountainview Inn | Harrismith Hotel Accommodation
OverviewRooms/RatesArea/MapReviews (98)
Mountainview Inn is situated in the town of Harrismith in the Free State.
The accommodation comprises 25 single rooms, 14 double rooms, 2 self-catering units, 2 family units and 15 caravan stands. The single bedrooms sleep 2 guests and feature 1 double bed and an en-suite bathroom. The double bedrooms each contain 2 double beds and an en-suite bathroom. The self-catering units have 1 double bed, 2 single beds and an en-suite bathroom. The family units are each equipped with 1 double bed and 2 single beds.
The caravan park has 15 stands available with electric points and ablution facilities.
In-room facilities include air-conditioning, a TV, DStv with selected channels, tea- and coffee-making facilities and covered parking. Additional facilities include a braai area, free Wi-Fi and conference facilities. There are a few restaurants available on the premises.
Activities in the area include: hiking, fishing, windsurfing, mountain biking and golf.
The accommodation comprises 25 single rooms, 14 double rooms, 2 self-catering units, 2 family units and 15 caravan stands. The single bedrooms sleep 2 guests and feature 1 double bed and an en-suite bathroom. The double bedrooms each contain 2 double beds and an en-suite bathroom. The self-catering units have 1 double bed, 2 single beds and an en-suite bathroom. The family units are each equipped with 1 double bed and 2 single beds.
The caravan park has 15 stands available with electric points and ablution facilities.
In-room facilities include air-conditioning, a TV, DStv with selected channels, tea- and coffee-making facilities and covered parking. Additional facilities include a braai area, free Wi-Fi and conference facilities. There are a few restaurants available on the premises.
Activities in the area include: hiking, fishing, windsurfing, mountain biking and golf.
Room with 2 Double Beds
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R940 per person
- Capacity : 4
Each room has air conditioning, 2 double beds, and an en-suite bathroom with shower and bath. Equipped with coffe and tea making facilities, bar fridge, and a TV with DStv
Family Room
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R940 per person
- Capacity : 4
These family units are furnished with two double beds or a double bed and twin beds while the bathroom has a bath or shower. Air-conditioning, bar fridge, tea- and coffee-making facilities and a TV with DStv is available in the rooms.
Budget
- Configuration : Room in Guesthouse/B&B
- Bed : Double Bed
- Priced From : R940 per person
- Capacity : 2
Each room contains a double bed and an en-suite bathroom with a shower. These units have a TV with DStv, air-conditioning, tea- and coffee-making facilities and a desk available.
Local area description
Sal vir seker weer daar oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Nice shops and restaurants for food and drinks.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Beddegoed was skoon maar jy kan sien dit kort bietjie liefde, selfde met beddens, en badkamers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal beslis weer oorslaap. Naby restaurante. Lekker oornagstop op pad see toe of op pad berge toe.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie goed geleë. Netjies en goeie oornagstop op pad see toe.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Rustig, veilig en vriendelik. Alle eetplekke is stapafstand.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit is baie sentraal, by eetplekke, baie netjies en veilig. Sal vir seker elke keer daar oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Veilig en skoon. Sal dit aanbeveel vir ’n oornagplek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
We enjoyed oyr short stay.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Was baie lekker! Sal weer van Mountainview gebruikmaak!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was lekker om sommer te kon stap na verskeie restaurante en was gerieflik naby aan die hoofweg.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goeie ligging naby eetplekke.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek is dood eerlik as ek se ek was klein bietjie teleurgesteld. Ek kan sien hulle probeer opgradeer maar die kamer was bietjie depressing gewees. As ek daar vir volle dag of meer moes wees sou dit nie te lekker gewees het nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Diere vir kinders, mooi uitsigte, baie eetplekke om van te kies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The place is convenient to get from N3. Good for an overnight stay. Recommend you book in advance as they close earlier than 8 depending on who they expect.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig, dames by ontvangs ook baie vriendelik en hulpvaardig. Pragtige omgewing, rustig en veilig. Kamers skoon, netjies en ruim.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Netjies, waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Groot kamers en lekker groot beddens. Die badkamer is ruim met ‘n bad en ‘n stort. Die kamers is altyd netjies en skoon met alles wat jy nodig het.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Gerieflik, ruim, waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goed vir ‘n oornagplek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal dit vir enigeen aanbeveel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
In ‘n moeilike tyd was ons aangenaam verras dat mense buite-ure bereid was om te help. Baie dankie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Nice to have parking next to unit.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons is regtig baie bly en in ons skik met julle oulike plekkie. Lekker cosy ingerig vir familie met kinders. Julle is definitief van nou af ons enigste plekkie wat ons sal gebruik om oor te bly wanneer ons op vakansie gaan Natal toe. Baie dankie – julle is tops!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Alles was netjies en gemaklik, behalwe die badkamer waar die stort deur nie seel nie en alles nat maak wanneer jy stort.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hou van die groot kamers. Baie netjies.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vinnig, maklik, lekker. Waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie goeie ligging en loopafstand van baie eetplekke en vulstasie. Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het ‘n probleem gehad met die voordeur wat nie mooi gesluit het nie, en die personeel het dit baie vinnig en professioneel uitgesorteer. Dankie julle.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Huisies goed toegerus, ideale oornagplek op pad na Suidkus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Aanwysings om die plek te vind is bietjie deurmekaar. Dit lê aan die agterkant van die spul eetplekke, so mens moet eintlik deur die parkeer-area ry en dan tussen die restaurante deur. Die GPS lei mens tot in die karavaanpark. Dit was ‘n redelike frustrasie om net eers by die plek uit te kom.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was ons 3de kuier en ons geniet dit nog elke keer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie lekker vir ‘n vinnige oorslaap op pad see toe. Naby die hoofpad en by restaurante. Sommer eetplek toe gestap (oornag en eetplekke is alles op dieselfde perseel).
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Lekker gemaklike beddens. Skoon kamers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ligging is fantasties vir ‘n middelpunt breek vanaf suidkus na Pretoria, skoon en gerieflik met verskeie restaurant op die perseel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Situated in the most perfect location, just off the highway with all the restaurants to choose from. Definitely need to look at upgrading or modernizing the rooms. Our room had paint on the floors and bath. Things to look at. But definitely not bad for what we paid!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
My man het vroeg die berg gaan hardloop en ek was daarna bietjie onrustig. Verder was alles netjies en gemaklik. Beddens slaap baie lekker en die beddegoed is vars en gemaklik. Baie TV kanale om van te kies. Stort is lekker warm en die waterdruk awesome.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
The shower and hot water was very poor.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Badkamer kort opgradering asook die kombuisarea en klein detail goedjies soos bv die kombuisasblik, slegs een plasiteklepeltjie, bad en toilet het vlekke. Beddegoed was ook gekreukel en het vlekke op gehad.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Thank you for our room being so neat and clean.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal definitief hulle aanbeveel. Sal volgende jaar weer daar oor bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Voorstel aan Mountainview om handvatsels in storte aan te bring, veral vir bejaardes wat daar tuisgaan. Verder is die diens uitstekend en personeel altyd behulpsaam.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ongelukkig was daar baie lawaai weens die eetplekke langsaan. Die duvet inner op die dubbelbed was gaar. Dit was skoon en netjies. Daar is geen sekuriteit of toegangbeheer. Ek het nie veilig genoeg gevoel om vensters oop te maak, het dus bietjie benoud gevoel. Die lugversorger werk goed.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Hi, ons het baie lekker gebly by Mountainview Inn, dit was gerieflik naby eetplekke, veilig en knus.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dame het ons spesiaal teruggebel om te antwoord op ons stelling dat ons dalk eers laat sal inboek. Ons het lekker geslaap en geen probleme ervaar. Sal beslis weer daar gaan bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ideale ligging by die vulstasie en restaurante. Naby die snelweg.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goeie ligging, sommer langs die pad, en eetplekke te kies en te keur op jou voorstoep! Ek beveel dit definitief aan.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kamer was skoon en netjies, al wat ‘n mens nodig het vir oorslaap op pad na die Suidkus teen bekostigbare pryse.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Een kamerlig het nie gewerk nie, so die kamer was redelik donker. Die aircon het nie die kamer koud gemaak nie en ‘n mikrogolfoond sal beslis ‘n aanwins wees, verder perfek.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Soos gewoonlik, baie beïndruk met die geriewe van die kamer. Ons het ‘n probleem opgetel dat die deur van binne outomaties sluit en ons kon nie uit nie. Nadat die kantoor dames ons bevry het, het hulle ons na ‘n ander kamer verskuif. Dit noem ek nou goeie diens.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons was baie gelukkig met ons keuse om hier oor te slaap. Geriewe is netjies en word goed onderhou. Dis ook letterlik op pad na enige bestemming aan die Noord- en Suidkus en is bekostigbaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Binne verwagting en tevrede.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Mountainview Inn is ‘n heerlike skoon oornagplekkie. Vriendelike en behulpsame personeel ook baie professioneel. Gerieflik naby restaurante. Sal beslis weer daar oorslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Kan Mountainview Inn aanbeveel, sentraal geleë en gerieflik naby aan N3. Uitstekende diens ontvang van die personeel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die verblyf by Mountainview was netjies en gerieflik. Personeel was hulpvaardig en vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die perseel is baie goed geleë en die kamer was skoon en netjies. Ons sal weer van hulle gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
They should really improve on the signs especially for guests that arrive after the office has closed. Reason being that the entrance is between restaurants and not very visible if you are visiting the area for the 1st time.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Perfek vir ‘n aand se oornag op pad na die Noordkus. Goed ingerig en was skoon en netjies gewees.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sal aanbeveel, pragtige kamers en baie skoon.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die ligging van die fasiliteit is uitstekend en gerieflik op die hoofroete. Alhoewel die fasiliteit al ouer is, was dit tog gerieflik. WiFi in die kamers sal ‘n aanwins wees, alternatiewelik, as dit beskikbaar was, was die toegangskode nie gelys nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die plek is onnet en onafgewerk. Bedlig skakelaars onprofessioneel aangebring. Een van die bedlampies se skakelaar was foutief en die bedlampie het nie gewerk nie. Die indruk wat by my gelaat is, is bloot om ‘n slaapplek te verskaf maar met geen poging om te beïndruk nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ontvangs baie proffesioneel. Kamer was lekker warm met lugversorging. Het baie lekker geslaap.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Na ‘n lang, uitputtende reis was hierdie plekkie langs die pad net die antwoord. Silwerskoon, keurig versorg en knus – ‘n fees. Skoon lug op die berg en netjiese tuine maak dit ‘n opheffende verposing.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Plekkie het aan als gedink. Selfs losstaande verwarmer. Heerlik ingerig. Ongelooflike ervaring. Selfs laat aand inboek was ‘n plesier! Nagwag gaaf en behulpsaam. Baie veilig. Trailer nie eens gesluit nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Veblyf was gemaklik en gepas vir die geleentheid. Lekker in die middel stop vir as mens af kus toe ry.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Sien sterre.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Bathroom not clean. No milk.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die gastehuis het my baie verbaas. Ek was met die warmste glimlagte ontvang op aankoms. Die kamer was baie netjies en skoon en het verskriklik lekker/vars geruik! Ek kon kies en keer tussen ‘n hele verskeidenheid restaurante! Ek sal beslis weer daar gaan bly en dit vir seker aanraai vir vriende en familie!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie tegemoetkomend gewees op ons inklok datum wat op kort kennisgewing verander het. Vriendelike diens. Skoon geriewe en net reg vir ‘n halfpad aand stop.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie netjiese en praktiese kamers.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het net oornag op pad Durban toe, die eenheid was netjies en skoon, die personeel behulpsaam, dit was ‘n goeie ervaring na ‘n dag se bestuur.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitstekende diens, personeel vriendelik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het gesukkel om ontvangs op te spoor in die donker en reën omdat daar nie behoorlike aanwysingsborde was wat ons kon sien nie. By ontvangs is ons vriendelik verwelkom deur ‘n jong man wat nog nuut was en nie geweet het hoe om die betaling te hanteer nie. Hy moes iemand bel en het ook nie geweet jy verwys na die persoon wat voor jou staan as ‘n gas nie. Ek meen dit kan aan ‘n gebrek aan opleiding toegeskryf word. Die kamers is netjies en voldoende vir basiese behoeftes. Die matrasse is egter deurgelê en behoort vervang te word.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Het dit baie geniet. Het die reis na Margate aangenaam gemaak. Die ligging vanaf Gauteng maak dit lekker as jy eers die middag jou reis kan onderneem.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Skoon en netjiese verblyf.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Ons kamer was 2 ure vooraf reeds beskikbaar en dit was netjies en skoon. Die verskeie restaurante in die onmiddellike omgewing was baie gerieflik vir etes en ontspanning.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dit was baie skoon en netjies, ons bed was stukkend aan die een kant waar my man geslaap het en ons bure se hond het van vroegaand af getjank en van voor 4 die oggend af. Dit was bitter onaangenaam, veral omdat ons wou rus inkry vir ons langpad wat voorlê.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Goeie waarde vir geld.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Geriewe is regtig oud. Alles is skoon, maar linne moet werklikwaar vervang word.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Onaangenaam, yskas in die kamer was af, kon niks koud hou nie, die matrasse op die beddens is baie pap (lê op die basis), die badkamer se deurhandvatsel in die binnekant was stukkend, die ligte was vuil. Kon nie my voertuig en waentjie veilig voor die kamerdeur parkeer nie, ander waentjies en voertuie was voor my ingang geparkeer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie dankie. Ruim eenheid. Goeie ligging.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Dankie vir ‘n lekker kuiertjie. Dankie dat julle ons toegelaat het om die berg se stof af te was na afloop van die Bergwedloop voor ons terugreis. Dit na ons verwagte uitkloktyd. Ons kom vir seker terug volgende jaar.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die rustigheid en so ook ‘n paar goed te doen vir die kinders, die diere en speel-area. Eet plekke is loop afstand.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die diens was goed en ontvangs het ons baie mooi gehelp al was ons laat vir inboek. Die kamers was ook mooi skoon. Dis loopafstand van ‘n verskeidenheid eetplekke wat dit lekker maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Perfekte verblyfgeriewe vir reisigers. Baie goed geleë en maklik bereikbaar. Netjies en goed toegerus. Vriendelike en bekwame personeel.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kamer was skoon en netjies en alles het gewerk. Die kamer wat aan ons toegeken is lyk glad nie soos foto op website nie – ek dink ons het die een van afskeepkamers, oorkant die pad van kompleks, gekry. Die kroeg oorkant die pad was bietjie lawaaierig, maar het darem later bedaar. Restaurante te kus en keur is loopafstand en dis ideaal vir oornagplek op pad na Natal.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
I moved our stay a day earlier and because there are 2 ladies doing the bookings, the lady on duty when we arrived was not aware of the change. We were upgraded to a 3 bedroom house located in the Caravan Park. We also received part of our money back for the oversight. The house was clean, well looked after and very easy to find. It had everything you could need for an overnight trip. The ladies at the reception were very friendly and welcoming. I would most definitely recommend MountainView Inn to anyone looking for a safe, convenient stopover.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
An overall nice stay. Awesome staff.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Baie beïndruk met die ligging, aangesien ek my voertuig kon parkeer en stap na die winkels. Baie netjies. Dankie dat julle so gou vir my met slaapplek kon help. Sal beslis weer van julle gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek het baie lekker gebly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Vreeslik baie geniet! Baie gerieflik, netjies en skoon. Dit was heerlik om te kon kies tussen al die groot verskeidenheid restuarante op die kompleks. Sal vir seker weer van Mountainview Inn gebruik maak.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek sal Mountainview Inn definitief aanbeveel! Dit was baie netjies, skoon en gerieflik. Op aankoms was ek verwelkom deur 2 baie vriendelike ontvangsdames en ek het sommer dadelik tuis gevoel. Die kamer was baie lekker ingerig met ‘n TV en koffie en tee-fasiliteite. Die kamer is ook baie ruim! Ek sal verseker weer daar bly.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Die kamer was skoon en netjies met alles wat ek nodig gehad het. Daar was onderdakparkeerplek reg voor my kamer. Daar is ook `n hele paar restaurante, vulstasie en nog meer op die kompleks. Die ideale pitstop met als wat jy nodig kan kry. Sal beslis weer van Mountainview Inn gebruik maak!
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het Vrydagaand by Mountain View aangekom, ek was baie teleurgesteld in die kamer wat aan ons gegee is. Die matte is die tipe matte wat jy kry in ‘n ou kantoorblok kry en die matte was verskriklik vuil, ek het gegril om met my kaal voete op die mat te trap. Behalwe vir dit, is daar ‘n gat in die dak in die badkamer wat sommer met toiletpapier toegemaak is. Die lugreëling is baie outyds en vuil, hierdie lugreëling maak ‘n verskriklike lawaai en dit vat 5 min om te begin werk. Dit is die eerste keer in my lewe wat ek by ‘n plek bly wat so swak en vuil is. Die ander deel is natuurlik dat voor dat jy toegang kry tot die kamer moet alle gelde betaal wees, ek kan nou verstaan hoekom, want as ek toegang gekry het tot die kamer voor ek betaal het, het ek vir seker in my kar geklim en ‘n ander blyplek gaan soek. Die foto’s wat op die website is, is glad nie naastenby dieselfde as wat ons gesien het in die kamer nie. Moet ook nie dink dit was goedkoop nie, dit was R800 vir die twee van ons om daar te bly vir die aand, daar is baie ander plekke in die omtrek waar ‘n mens kan bly vir dieselfde prys of goedkoper.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ek het baie laat aangekom by die plekkie, daar was iemand om my te help. Die plek is geleë naby ‘n hoofweg en by ‘n Garage, daar was geen veiligheidshek nie. Ek was baie onrustig. Die plek was wel skoon, maar het geruik na rook. Ek slaap in Bloemfontein in ‘n baie mooier, skoner plek plus ontbyt, vir R650. So R590 is nie vir my dit werd vir daai plek nie.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Ons het tent opgeslaan en Mountain View in die Bergview-kompleks as oornagpunt gebruik op pad Wes-Kaap toe vanaf Durban. Dit was in die week en as senior burger het ek nog 20% afslag ook gekry, waarvoor ek baie dankbaar was. Die fasiliteite is baie netjies, skoon en alles wat ons benodig het, was daar: kragpunt by die staanplek, opwasplek vir die skottelgoed, warm water vir opwas en stort, wasbakke en spieëls, ens. Die kampeerplek is omhein en die hek word gesluit snags en ‘n sekuriteitswag is op diens. Ons het sleutels gekry vir die ablusieblok en ook die hek, dus kon ons in- en uitbeweeg indien nodig. Die kampeerplek is digby ‘n vulstasie en daar is ook ander winkeltjies en plekke by die kompleks. Dit was nie doodstil gedurende die nag nie, omdat die verkeer redelik naby op die verbypad verby beweeg en die swaar voertuie ‘n redelike geraas kan maak. Behalwe dit, was daar geen ander steurings nie. Indien ons weer daar verby toer, is dit ‘n oornagpunt om beslis in gedagte te hou. Ons het aan die besprekingskantoor genoem dat ons nêrens GPS-koördinate van Mountain View kon kry nie, wat veroorsaak het dat ons, as vreemdelinge wat die eerste keer daar gekom het, nogal gesukkel het om die plek te kry en eers die kantoor moes bel en ook aanwysings in die dorp vra. Dit sal ‘n verdere pluspunt wees as die koördinate beskikbaar is.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Bied baie en is gerieflik.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
Uitstekende diens by ontvangs, kamers goed gemeubileer.
Value: | ![]() |
Safety: | ![]() |
Location: | ![]() |
Service: | ![]() |
Cleanliness: | ![]() |
SummaryFacilitiesLanguages SpokenPayments Accepted OnsiteConferencing FacilitiesMeal Types OfferedActivities NearbyParking Facilities
- Braai Area
- Pets By Arrangement
- Secure Parking
- Free Wifi
- Conferencing Facilities
- Bar
- Braai Area
- Laundry Service
- No Smoking Indoors
- Pets By Arrangement
- Restaurant On Premises
- Satellite TV
- Self Catering
- Serviced Daily
- Free Wifi
- Conferencing Facilities
- WiFi
- Afrikaans
- English
- Zulu
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners
- Cash
- Electronic Bank Transfer
- Air Conditioned
- Data Projector
- Flip Charts
- Whiteboards
- Notebook Projector
- Venue Up To 20 Delegates
- Venue Up To 30 Delegates
- Venue For 50 Or More Delegates
- Breakfast
- Dinner
- Drinks Inclusive
- Lunch
- Teas
- All Meals Included
- Fishing
- Bass Fishing
- Cycling
- Mountain Biking
- Tennis
- Secure Parking
- 24 Hour Security
- Covered Parking